Jaarboeke

Professionele ontwikkeling 880


 
Modulekode PFO 880
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Professionele ontwikkeling as onderwyskundige om onafhanklikheid, interafhanklikheid en selfhernuwing te optimaliseer. Implementering van beginsels van persoonlike visie, persoonlike leierskap, persoonlike bestuur, interpersoonlike leierskap, empatiese kommunikasie, kreatiewe samewerking en gebalanseerde selfhernuwing deur aksie navorsing.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences